Stoute Boudjies en kaalgat vakansieplek
Vasnat is ‘n nudist resort wat verlede week deur twee Britte in Somerset-Wes oopgemaak is. Daar kan jy kaalgat gaan rondloop, tan, swem en die spa besoek met jou totter of muis on show. Maar moet nie dink jy gaan enige gespyker daar doen nie. “There are no sexual connotations at all, if anyone has any wrong ideas they’ll be out so fast they won’t believe it,” sê Mark, een van die eienaars.
Die idee is blykbaar dat jy een kan wees met die natuur sonder dat ‘n nat swembroek aan jou klou. Wie is gereed vir ‘n gevaaalik.com party daar volgende jaar? As jy wel soontoe gaan, kan ek jou belowe dat jy geen Stoute Boudjies en sexy lyfies soos die hier onder gaan sien nie. Maak jouself maar reg vir vet gatte, haelskade sover die oog kan sien en baie meer totters as tiete.
Ek sal vir nou maar eerder by Stoute Boudjies bly. Geniet dit.



Onthou net – stoute boudjies barney is ‘n moffie…
So net oor Neil Patrick Harris ‘n moffie is mag ons hom nie as sy karakter Barney Stinson laat thumbs up wys vir Stoute Boudjies nie?
Cunty behaviour is nie cool nie, tottor.
ek hou van meisies
jacques vorster
Ek hou van meisies