Stoute Boudjies bring glimlaggies
Woensdag? Al klaar? Ek weet daar moet vandag ‘n nuwe podcast verskyn, en hy sal later vandag op die site wees. Dinge gaan net soos gewoonlik mal aan die kant. Tot dan, check die zef van eastern Europe af.
Geniet die week se Stoute Boudjies.