3Oct/120
Stoute Boudjies breek negativity
Ek voel dat ek julle moet waarsku dat julle Facebook en Twitter nou weer vol E-Toll goed gaan wees. Gelukkig is die Stoute Boudjies hier om die negativity te breek. Die feit van die saak is dat die hoofweg meer bane gekry het en iemand moet daarvoor betaal. Of ons nou betaal deur middel van nog tax betaal of deur die E-Toll system, betaal gaan jy betaal.
Ek sal verkies dat die gene wat die pad eintlik gebruik daarvoor betaal eerder as wat dit van ons almal af getax word.
Kom ons vergeet van daardie kak en geniet eerder die week se Stoute Boudjies.














Soortgelyke gevaaalikhede:
gevaaalik.com hoop jou naweek is...
Kom ons praat oor die die vroulike vorm
Stoute Boudjies vir die kort week
