Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

30Jul/120

Stormers verkoop hulle trofeekabinet

Soos meeste van julle weet (of jy nou belangstel in rugby of nie, mense is SA kan mos nie 'n braai hou sonder om oor rugby te praat nie) het die Stormers die bal lelik gedrop teen die Sharks die naweek.

Nou wil dit voorkom asof die Stormers self besluit het dit is genoeg want hulle gaan sommer hulle trofeekabinet verkoop deur Junk Mail. Hier is 'n screenshot van die advertensie hier onder. Jy kan die oorspronklike advertensie op Junk Mail sien.

Stormers Trofee kabinet

Soortgelyke gevaaalikhede:

Tyd vir wat?!
Samuel L. Jackson vs. Apple se Siri
Wie is awesome en maak slegte besluite? Hierdie ou!

Posted by Ruan Stix Fourie

Tagged as: Leave a comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers