Stephen Hawking stuur vir ons n gevaaalike boodskap!!

Ek is seker julle almal ken die legende Stephen Hawking?  Volgens my is hy die wereld se slimste kop ooit.  En vir die wat nie weet nie,hy is n theoretical physicist asook n cosmologist, kom ons noem hom maar net kontslim!

Hy is ‘n hele paar jaar gelede gediagnoseer met die siekte “amyotrophic lateral sclerosis” (ALS vir kort).  Dis die rede hoekom die man in n rolstoel is en soos n gepimpte robot praat.  Kyk, hy het baie aanhangers, maar ek dink hy’t nog meer vyande.  Hys een van die enigste brasse wat al ‘n teorie van Albert Einsten verkeerd bewys het.  Nou dis fokken GEVAAALIK !!!  Kom ek stel dit so: wat ons vandag weet van “outer space” (soos wat die caravan park pirates dit noem) is alles te danke aan die bra.

Tot ons almal se verbasing hier by gevaaalik.com het die akademikus vir ons n boodskap gestuur. Click op die link en luister gerus daarna.  Dis next level gevaaalik om die waarheid te se, dis n nuwe level gevaaalik.

Stephen Hawking’s se gevaaalike boodskap

Mr Stephen Hawking, ons weet jy verstaan nie afrikaans nie maar hou jou posbus dop, daars n www.gevaaalik.com hemp oppad.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *