26Sep/120
Scars on Broadway – They Say
Terwyl ek nou op 'n System of a Down binge is het ek gedink dit sal cool wees om julle ook bekend te stel aan Scars on Broadway. Scars on Broadway is Daron Malakian (vox, guitar) and John Dolmayan (drums) wat altwee in System of a Down was se ander band.

Scars on Broadway het beslis 'n System of a Dwon feel aan hulle en hulle musiek gaan baie oor dieselfde tema's as wat jy in System of a Down sal kry. Melodic Political Protest Metal is 'n goeie manier om dit te beskryf. As jy 'n fan is van System of a Down of Serj Tankian se solo werk gaan jy van die ook hou.
Soortgelyke gevaaalikhede:
Bittereinder genomineer vir twee Tempo Awards
Wie's Bang - Van Coke Kartel
Van Coke Kartel - Dis 'n land video

Pingback: Scars On Broadway - World Long Gone | Gevaaalik.com
Pingback: Scars on Broadway - Scars on Broadway review | Gevaaalik.com