21Sep/121
Russe donder mekaar

Gewoonlik is dolfyne diere wat mense laat smile en lag. Nie in Rusland nie. Daar begin almal mekaar sommer moer. Die video is die perfekte manier om jou dag te begin.
Soortgelyke gevaaalikhede:
Raiden speel die Mortal Kombat rave tune acoustic
Die beste fails van 2011
So reageer Chatrouletters op 'n dansende man in 'n bikini

Love dit. Russe awesome!
Pingback: LITTLE BIG - Everyday I'm drinking | Gevaaalik.com