Random Gevaaalikhede vir breakfast

Die Random Gevaaalikhede is bietjie laat, maar nou het jy iets lekker om jou Vrydag mee af te skop. Dan kan jy natuurlik bietjie later vandag weer in check vir die Vrydag Bederf. Jip, vandag gaan ‘n goeie Vrydag wees.

Geniet die laat Random Gevaaalikhede.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 af vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

Drie songs wat deur kamstige “musikante” gesteel is en gebruik is as Afrikaans treffers.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *