Random Gevaaalikhede terwyl ek wag vir my squad
No jokes, ek speel in die aand as die vrou en die kind slaap so bietjie Xbox, en ek sit hier en wag vir ‘n vierde lid vir ons squad. Almal speel tans PlayerUnknown’s Battlegrounds op die Xbox. Al is die game ver van klaar vol issues, is dit steeds tonne pret.
Onthou om die South African Cannabis Survey in te vul en te share asseblief.
Geniet die Random Gevaaalikhede.