rAge Random Gevaaalikhede

Die Random Gevaaalikhede is laat. Nou gaan jy dit maar vroeg op hierdie Vrydag oggend moet geniet, terwyl ek oppad is na rAge 2017 toe.

As jy foto’s het vir die Random Gevaaalikhede, stuur hulle asb na gevaaalikdotcom@gmail.com.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Wen ‘n luukse naweek weg of ‘n jaar se supply van Pringles.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *