Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wat jy kan doen en sien by rAge 2018 die naweek

rAge vind hierdie naweek plaas. Vanaf 5 – 7 Oktober word die Ticketpro dome Suid-Afrika se grootste speletjies en vermaaklikheids expo. Daar is natuurlik baie goed oor speletjies, speletjies speel, cosplay, strokiesprnete, kaartspeletjies, bordspeletjies en alles anders geek. Die jaar gaan daar meers as 30 nuwe en nog nie vrygelaat speletjies wees vir besoekers om te speel. Dit is die grootste verskydenheid speletjies wat rAge in ‘n hele paar jaar gehad het. 2018 se rAge gaan groot pret wees.

Hier is so paar van die hoogtepunte om voor uit te kyk terwyl jy by rAge is.

Xbox by uitstal area nommer 50:

Assassin’s Creed Odyssey, The Division 2, Forza Horizon 4, Starlink: Battle for Atlas, Spyro Reignited Trilogy, Fortnite; Minecraft en Call of Duty Black Ops 4. Alhoewel Fallout 76 nie speelbaar gaan wees nie, gaan besoekers kans kry vir ‘n trailer kyk, foto geleentheid en Reclamation Day partytjie met pryse wat weg gegee gaan word.

PlayStation by uitstal area nommer 86:

FIFA 19, Marvel’s Spider-Man, Pro Evolution Soccer 2019, God of War, V-Rally 4, LEGO DC Super-Villains, Astro Bot Rescue Mission (PSVR); Firewall Zero Hour (PSVR), The Persistence (PSVR), VR Worlds (PSVR) en Track Lab (PSVR_.

Apex Interactive by uitstal area nommer 7:

Darksiders III (PC), PlayerUnknown’s Battlegrounds (Xbox ONE), Fortnite (PC), en Super Mario Party (Nintendo Switch).

Megarom by uitstal area nommer 74:

Call of Duty Black Ops 4 (PS4).

Evetech/MSI by uitstal area nommer 71:

Boet Fighter.

Home_coded by uitstal area HC1-HC18:

Die plaaslik ontwikkelde speletjies is ‘n bederf vir besoekers om te ervaar: Table Realms, Codex Knights, Akromah’s Tale; nektaar.io, Loot Defence, Curve, 4Pillars and Echoplex.

Hashtag: #rAgeExpo2018

Datums: 5 October – 7 October 2018

Tye: Vrydag: 10:00-18:00 | Saterdag: 09:00-18:00 | Sondag: 09:00-16:00

Dag kartjie: R150 per persoon (kaartjies beskikbaar by die deur of by Computicket)

Naweek kaartjie: R300 per persoon (kaartjies beskikbaar by die deur of by Computicket)

Kinders onder 6: Gratis

Plek: Ticketpro Dome | Cnr Olievenhout Avenue and Northumberland Road | Northriding, Johannesburg | GPS: 26 03’48.39”S / 27 56’35.54”E

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *