Q & A met Juicy Jemma

Hier is dit nou! Juicy Jemma a.k.a Yolandi Malherbe se eerste Q & A op gevaaalik.com. Vragies wat deur ons lesers gevra is geantwoord deur die einste sexy Jemma (wat jy kan sien in al die fotos hier behalwe een, die een is van Lola Ponce.) vir julle lees genot. Ons het die name van die leser wat die vraag gevra het uit gehaal vir redes wat te lank is om te verduidelik. Soos julle sal sien is Jemma nie skaam nie en sy antwoord elke vraag, maak nie saak hoe fokken simpel die vraag is nie.

As jy jou vragie ook vir Jemma wil vra moet jy jou vraagie hier onder in die comments los of op ons Facebook Fan page se wall gaan los. Of jy kan ons twatter hier @gevaaalikdotcom. Jy kan ook vir Jemma hier volg op twitter @JuicyJemma. Lekker lees en dan maak ons volgende week weer so. Jemma dankie dat jy die tyd gevat het om ons lesers se soms perverse vrae te beantwoord.

gevaaalik leser: So Juicy Jemma, how often do you wake up and think, I have lovely breasts, I truly do?

Juicy Jemma: It’s weird how much attention my boobs get. I honestly don’t see the fuss. I mean, it’s just boobs! Hahaha! I don’t even notice them when I get up or live my day to day life. But I guess there’s no use in denying that I love them and I love showing them off at times. It gets me a lot of free drinks and special treatment, and often gets me out of trouble too.

gevaaalik leser: Are you a morning sex or evening sex person?

Juicy Jemma: Neither. I like midnight sex. There, you got me to blush.

gevaaalik leser: Hot pants or g-strings?

Juicy Jemma: g-strings. I have loads of hot pants, but I prefer g-strings.

gevaaalik leser: Wat doen Juicy Jemma vir prêt en om haarself besig te hou?

Juicy Jemma: As ek ooit spaar tyd op my hande het, dan spandeer ek dit saam vriende. Road trip, tan, shop, party. Maak nie saak wat ek doen nie, dit eindig altyd op in ‘n kuier! Ek is baie impulsief en ek het ‘n rubber arm!

gevaaalik leser: What is your biggest turn on?

Juicy Jemma: Jeez, it’s a list of things, but if pulled off correctly, it’s a major turn-on for any girl. I tell men this all the time, so once again, listen up and take mental notes. The biggest turn-on is a man who looks after himself and takes really good care of himself. Great hairstyle, nice clothes (that doesn’t necessarily have to be name brands… as long as the man know how to put it together), shaven, hands and feet that are looked after and the most important, a man must smell nice! If he makes that type of effort with himself, then I can only imagine how well he’ll look after his woman. He must have ambition and be a fun outgoing person. Mature. See, it really is an entire package. But if you only need to impress the girl so that you can score for one night, then go for smell. Armani and Hugo Boss are good choices. Another HUGE turn-on, and I really can’t help that I have this weakness, is hot, muscular, ripped arms! I saw a picture of Morne Steyn in the latest Heat, shirtless, and I literally stopped breathing for 5 second.

gevaaalik leser: Have you ever kissed a girl and liked it?

Juicy Jemma: Oh boy, I can get into a lot of trouble for this one, but here goes. Yes, many times! I went to a Lush party – in a nutshell, loads of hot lesbian chicks under one roof having a major party – in Town last year and hooked up with a girl. I am straight and just thought, what the hell, when in Rome, do as the Romans. She was a hot brunette and followed me to the bathroom and pushed me into the cubical. Who am I to say no? It was damn exciting. After that, I’ve kissed many other girls as well. So yes, I kissed loads of girls and I LOVED it.

gevaaalik leser: Waar sien jy jouself oor tien jaar?

Juicy Jemma: Ek gaan seker van daai tannies wees wat nie kan aanvaar ek raak oud nie! Droë bleached hare, leopard print tights, vel soos leer, Botox lippe en baie make-up! Hahaha ok, nie rerig nie. Hopelik al getroud, suksesvol, JHB toe getrek (ek weet self nie), ‘n plat swart sportskar in my garage en ‘n vet bank balans. Suksesvol, gelukkig en hopelik al meeste van my drome en doelwitte bereik.

gevaaalik leser: What part of your body do you find sexiest? Except boobs?

Juicy Jemma: That I find sexy? I don’t know. I can tell you that I love my hair and feet, but is that sexy to you?

gevaaalik leser: Do you ever party without underwear?

Juicy Jemma: I’ve partied without a bra many times before, but that’s it. I’ve never pulled a Paris.

gevaaalik leser: Do your boobs have names? And if so what are they?

Juicy Jemma: Do guys honestly think that we name our boobs or that we spend the majority of the day in front a mirror, looking at it? No! Hahaha! I just refer to mine as ‘boobs’ or ‘the twins’. Sorry to disappoint. (Jemma die vraag het actually van ‘n meisie af gekom, Stix)

gevaaalik leser: Shower or bath?

Juicy Jemma: Shower!

gevaaalik leser: Versamel jy enige iets?

Juicy Jemma: Nie aspris nie, maar as jy eerder die woord ‘opgaar’ gebruik, kan ek sê ja, skoene! Ek het onlangs oor die 100 pare gehad, maar ek het 3 groot bokse vol skoene uit gegooi, want ek kry nie tyd om als te dra nie. Ag, ek het nou al weer baie! Ek dink ek het ‘n siekte.

gevaaalik leser: Wie sal wen in ‘n fight tussen Batman en Superman?

Juicy Jemma: Ek het buite gespeel as kind en die buurseuns met water balonne gejaag, so ek het nooit rerig TV gekyk nie. Maar ek sal sê Batman. Hy’t ‘n cool side-kick en ‘n vinnige kar. Sover ek weet, sit Superman in ‘n rol stoel.

gevaaalik leser: Wat is die eerste CD wat jy ooit gekoop het?

Juicy Jemma: Geen idee wat die naam is nie, maar dit was ‘n KTV cd. Ek het dit OP geluister. Daarna was dit die hele Spice Girl phenomenon.

gevaaalik leser: Do you ever fart out loud?

Juicy Jemma: Ek verloor nou serious punte, maar ja, ek doen!

gevaaalik leser: What is something you do if you really like a guy?

Juicy Jemma: Ek le aan en ek maak nie eens ‘n geheim daarvan nie. Speel met my hare en vat subtiel aan sy arm. En as ons by ‘n kuier plek is, sal ek heel aand met hom dans.

gevaaalik leser: Which celebrity do you think you look like?

Juicy Jemma: Nee wat, ek weet van niemand. Toe ek jonger was en my hare blonder, het mense altyd gesê ek lyk soos Christina Aguilera, maar ek het nooit saam gestem nie. Iemand het nou die dag vir my gesê ek lyk soos Lola Ponce, ‘n Argentyse sanger. Dis ‘n kompliment, want sy’s flippen HOT!

Hierdie is Lola Ponce. Hulle kon amper sexy susters wees.

gevaaalik leser: What is the naughtiest/sexiest thing you have ever done?

Juicy Jemma: I think people have the total wrong perception of me. See, I’m really a good girl. So kissing a girl, with tongue, is about the sexiest thing I’ve done. And naughty, well, we just call it innocent fun.

gevaaalik leser: Do you like being on top or at the bottom in bed?

Juicy Jemma: I sleep on top of my bed. Ha!

gevaaalik leser: If you were a guy what would be you favourite thing about being a guy?

Juicy Jemma: That I don’t have to wear make-up or do hair for an hour. I can look smashing in 20min!

You may also like...

1 Response

  1. September 13, 2011

    […] aflek vir een van die bekendste dames wat al op gevaaalik.com was as 'n Gevaaalike Dame met die Q&A met Juicy Jemma (Yolandi Malherbe). Op 11 Maart 2011 doen ons 'n interview met Yolandi  Malherbe waar ons exclusive foto's het wat jy […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *