Cool Pynappel T-shirt

R250.00

Phillip is die coolste pynapple wat ons ooit geken het. Hy het sy laaste Oppikoppi gevier in 2012 en hierdie hemp is ‘n huldebleik aan hom.

Clear
SKU: CPW Category:

Description

In 2012 was Phillip nie net die coolste pynapple by Oppikoppi nie, by was heel moontlik ook die enigste pynappel by Oppikoppi. Altyd laaste om in die aand langs die vuur op te staan, en weer eerste in die oggend langs die vuur gewees, Phillip die pynappel is ‘n party legend. Die t-shirt is om Phillip se kort maar kragtige lewe te vier. Jy kan nie die coolste pynappel by die party wees sonder die Cool Pynappel T-shirt nie.

Additional information

Size

S, M, L, XL, XXL

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Cool Pynappel T-shirt”

Your email address will not be published. Required fields are marked *