Pragtig agteruit gespel is Jaded Ink Vrydag Bederf

Die is ‘n pragtige Vrydag Bederf al moet ek nou self so sê. Die perfekte manier om jou week af te sluit. As jy in Kaapstad bly en iets soek om te doen more aand, ons het twee double tickets om weg te gee na The Assembly se show more aand met Shadowclub en friends. Jy hett nog kans om in te skryf tot 14:00.

Lekker naweek en geniet die week se Vrydag Bederf aan jou gebring deur Jaded Ink.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"