Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

21Sep/125

Podcast met BraaiBoy

Ons is al vir lank veronderstel om 'n podcast te doen saam met BraaiBoy. Gister het dit uiteindelik gebeur. Ons het sommer gebraai ook. Braaiboy, Soutie en ek het lekker langs die vuur gesit en gesels. Sekerlik die beste manier om 'n podcast te doen, by 'n braai. Ons praat oor BraaiBoy se world record attempt en tattoo's.

Nou het jy darem 'n podcast om jou te entertain deur die Vrydag. Of jy kan hom download en luister terwyl jy in die verkeer vas sit. Beter as enige radio stasie in Suid-Afrika.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Binnebek Banter Episode 1
Podcast met Bouwer Bosch
Sondag Middag gevaaalik.com Podcast

Posted by Ruan Stix Fourie

5 comments on “Podcast met BraaiBoy

  1. “Beter as enige radio stasie in Suid-Afrika.” Sure

  2. Kon nie verder as 4 minute luister nie. Dis verskriklik eentonig en vervelig.

  3. Cool Boet. Don’t let the door hit you in the ass on the way out. Ek wens jy het geluister tot waar ons begin praat oor mense wat nie hou van wat ons doen nie.

  4. Enige website of artist of persoon het mense wat nie hou waarvan hulle doen nie. Dis niks nuut nie. Soos ek se, dit was te boring om verder te luister. Probeer om mense se aandag te kry in die eerste paar sekondes en dit daar te hou.

  5. Jy is reg Boet, gelukkig is daar ‘n average van so 749 ander mense wat na ons podcasts luister wat daarvan hou net soos dit is.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers