Die perfekte kersgeskenk vir jou jou meisie in 2010
Ek kon nie my geluk glo toe ek nou die dag op hierdie af kom nie. Nooit in my lewe sal ek weer sukkel om vir my meisie ‘n geskenk te kry vir kersfees of haar verjaarsdag nie. Nog minder op ons anniversary.
Introducing die “Clone-A-Willy Kit”. Ja bra, jy kan vir jou stukkie ‘n fokken rubber clone maak van jou eie pienk pen wat wit skryf. Nie net gaan die rubber piel soos joune lyk nie maar jy kan hom selfs laat vibreer. Dan asof dinge nie kan fokken beter raak nie kan jy selfs jou piel soos ‘n swart mamba laat lyk as dit jou girl se idee van fun is. Of gee vir haar die ding wat elke girl op hierdie aardbol wil he, ‘n fokken sjokolade weergawe van jou snotsambok.
Of gee vir een van jou buddies die snaakste geskenk wat hy ooit in sy lewe sal kry. ‘n Glow in the dark weergawe van jou piel. Jy gaan nog lank lag voordat jou pel uitvind dis n clone van jou vleispyp. Dan lag almal behalwe die verjaarsdag maatjie!