Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

26Jan/122

Ou Nuus: Katy Perry is single

Almal weet dit nou al: Katy Perry en die Russel Brand ou met wie sy getroud was, het geskei. Ek is baie bly, want dit beteken Katy is weer in die mark en ek staan heel voor in die ry. As Brand haar kon kry, sal ek vir seker ook kan. Om te celebrate dat sy single is, het ek 'n paar foto's van Katy bymekaar gemaak. Meestal vir my eie plesier, maar ek deel dit met julle ook.

Sy is nommer een op my lys van mense wat ek "mag as ek ooit die kans kry". Daar is vier ander dames ook op die lys van individue waarmee Ms. Stix okay sou wees as ek in een van hulle  inval" (as ek ooit die kans kry). As julle my nou sal verskoon, ek moet plan maak om geld te kry vir 'n vliegtuigkaartjie LA toe.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Ons eerste “Gevaaalike Dame” is hier.
Stoute Boudjies laat die koue waai
Stoute Boudjies vir Vreugde

Posted by Ruan Stix Fourie

2 comments on “Ou Nuus: Katy Perry is single

  1. Waar kry mens die original van daai laaste animation/gif? gooi n link ek se!

  2. Ek is nie seker nie man. Dit lyk of dit van ‘n photo shoot af kom of iets. As jy die video kry, stuur hom asb in my rigting ook.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers