Nog Random Gevaaalikhede

Maak seker jy kry more die gevaaalik Nuusbrief. Veral as jy hou van gratis drank. Anders as dit, het ek niks hier vir jou nie behalwe die Donderdag Random Gevaaalikhede.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *