Nitro Circus Live in South Africa

NitroCircus 2012 © Phil Lagettie

Travis Pastrana en sy groep van waaghals vriende maak saam Nitro Circus. Die ouens het die MGM Grand Garden Arena in Las Vegas uitverkoop en in New Zeeland het hulle in 2011 die rekord gebreek vir “highest selling tour” en het vir AC/DC en U2 verbygevat. Nou kom die Nitro Circus Live team Suid-Afrika toe. 40 van die wêreld se beste action sports athletes doen gevaaalike en soms rekord brekende toertjies in freestyle motorcross, BMX en skateboarding. Baie van hulle stunts word gedoen op weird goed en jy sal bitter min die tiepe goed buite Nitro Circus sien.

Nitro Circus Live is begin deur Travis Pastrana, 10-time X Games gold medalist in freestyle motocross. Hy het die volgende oor die show te sê:

This tour is the biggest and most audacious action sports production ever staged. This is truly an exciting, adrenaline-charged, live action sports show featuring an insane group of athletes who push each other to new extremes every single show.”

Nitro Circus Live in Birmingham, England on 5th December 2012

Nitro Circus Live 3 dates in South Africa

Nitro Circus Live klap drie datums in South Africa: 15 Feruarie 2014 by Cape Town Stadium, 19 Februarie 2014 by Moses Mabhida Stadium in Durban en 22 Februarie 2014 by FNB Stadium, Johannesburg. Kaartjies is reeds te koop en jy kan nou jou kaartjie kry deur Computicket of die Nitro Circus Live website.

“We are excited to be bringing Nitro Circus Live’s over-the-top stunts to a whole new set of fans in South Africa,” sê Nitro Circus Live Promoter, Mike Porra.  “This show is like nothing fans have ever experienced before and I know they’ll be blown away by the non-stop action and crazy antics that make up the show.”

Nitro Circus Live in Prague, Czech Republic on 26th Novemeber 2012

Jy gaan al die mal stunts kan sien en Nitro Circus Live se multi-million dollar set met hulle famous 50-foot Nitro Giant-A-Ramp. Dit is nou 15.24 meter of 4 verdiepings vir die van ons wat werk met die metric system. Freestyle motocross, BMX en skateboarding is nie al wat jy gaan sien nie.  Jy gaan hulle ook sien op skates, scooters, ‘n drinks cooler, Barbie car, toy trike, shopping trolley, boogie board en vele meer. Een van die nuwe toertjies is die “Hole-in-One” waar die ouens hulself 15 meter in die lug in launch vanaf die Big-A-Ramp en dan land in ‘n opgeblaade Zorb ball.

Nitro Circus Live in Prague, Czech Republic on 26th Novemeber 2012

Vir meer informasie en behind the scenes goed gaan kyk na www.nitrocircuslive.com. Follow Nitro Circus Live op Twitter: @nitrocircuslive and Facebook: www.facebook.com/NitroCircus.

As jy nie Nitro Circus ken nie, kyk gerus die video hier onder waar Travis Pastrana ‘n backflip doen met ‘n kind se tricycle.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *