Nissan GT-R maak jou nie ‘n goeie bestuurder nie

Die Nissan GT-R is ‘n baie cool kar. So cool dat as ek die lotto wen, gaan dit moeilik wees om te kies tussen ‘n Nissan GT-R en die Audi R8. Een ding wat ek jou kan sê is dat ek dan vir so paar advanced driving klasse sal gaan. O, en ek sal my brein gebruik, iets wat die dommie hier onder nie gedoen het nie.

Nissan GT-R gets AIRBORNE then crashes

Kyk hoe vinnig versnel die kar waaruit die video geneem word. Lyk vinnig. Kyk dan hoe die GT-R verby vlieg oor ‘n hobbeltjie in die pad en dan verloor hy beheer oor sy kar. Moenie worry nie dommie, ten minste het jy fokken cool gelyk voor jy jou kar verwoes het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"