Nine Inch Nails – Came Back Haunted

nine-inch-nails came back haunted

Nine Inch Nails is terug bitches! Die song is nog nie eers ‘n uur uit nie, maar hier is hulle nuwe single “Came Back Haunted”. Dankie aan Roelof wat die link vanoggend vir my gestuur het via Facebook. Hoe klink die track? Dit klink soos fokken Nine Inch Nails en dit is awesome. Dancy soos “Only” maar steeds ‘n Nine Inch Nails track. Luister “Came Back Haunted” hier onder en laat weet my wat jy dink in die comments. Ek dink dit is tyd dat Nine Inch Nails Suid-Afrika toe kom.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"