Moenie te vinnig hol nie!

My pa het altyd gesê: “‘n Gejaag gaan jou nerens kry nie.” My pa was reg.

You may also like...

5 Responses

  1. YNM says:

    BWAHAHAHAHA!!! Elke keer as ek in n kak bui is kyk ek net na die foto. Dis awesome en laat my elke keer so hard lag dat almal wat naby my staan dink ek is kens..

    Goeie werk STIX, goeie werk.

  2. Pistol aka Paal Piel says:

    Lag elke keer as ek die pics spêk.

  3. zaheer says:

    baie oulik. haha

  4. Henno Kruger says:

    LOL Goeie ene hoor 🙂

  5. fralab9 says:

    Hastige hond….kry homself a bek vol grond

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *