Medieval X-Men Art

Die wonderlike ding van enige kuns is dat dit geïnspireer kan word deur enige ding. In die geval is Nate Hallinan geïnspireer deur X-Men en toe het hy die Medieval X-Men reeks gemaak. Dit is soos Game of Thrones meets X-Men en ek dink dit is befok. Nate het die volgende te sê gehad oor sy Medieval X-Men reeks:

The Order of X is a group of ‘gifted’ individuals in the service of Lord Charles Xavier. The Order provides sanctuary and protection to individuals outcast by society due to their innate abnormalities. These people are often misidentified as monsters, demons, warlocks and witches. Only those who are accepting of the ‘gifted’ are welcome in the realm of Lord Xavier.

Daar is selfs ‘n petisie wat jy kan gaan teken om die Medieval X-Men in ‘n regte comic book te laat maak. Jy kan die pitisie hier gaan teken.

Medieval X-Men Xavier

Medieval X-Men Wolverine

Medieval X-Men Storm

Medieval X-Men Night Crawler

Medieval X-Men Lady Grey

Medieval X-Men Cyclops

Medieval X-Men Colossus

Medieval X-Men Beast

You may also like...

2 Responses

  1. regsom4 says:

    Is dit net ek of kan die een bevange rpg game karakter set maak?

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @resom4: Verseker dude, ek stem.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *