Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

17Sep/120

Maandag is rof – Lucy Collett

Maandag is rof. Dus kan ek myself nie help nie. Ek het besluit om ons almal se Maandag beter te maak met 'n paar foto's van Lucy Collett.

Ek het 'n hele ruk terug die eerste foto hier onder in 'n Vrydag Bederf gebruik. Ek het toe besluit om uit te vind wie die dame in die foto is. Haar naam is Lucy Collett. Lucy is 'n baie mooi jong dame. Sy het rooi hare en sy lyk nie heeltyd asof sy honger is nie. Baie soos Katy Perry het Lucy Collett net iets wat my jean baie ongemaklik laat sit. Moet nie vra presies wat dit is nie want die lys is te lank om hier te skryf met een hand. As jy meer van Lucy wil sien (ja sy het topless foto's ook) kan jy hier kyk.

Update: Soutie het hierdie video onder my aandag gebring. Great video om te kyk van Lucy, maar wees gewaarsku dat dit NSFW is want sy wys nippel in die video.


Lucy Collett Topless Video

Soortgelyke gevaaalikhede:

You can't stop the Dub
Vrydag Bederf vir die gees
Simone de Kock maak die Sports Illustrated cover

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers