Llamas with hats 1-4

Llamas with hats is ‘n video wat ons ‘n hele rukkie terug gepost het. As jy hou van South Park en and droë sin vir humor goed gaan jy die ook like. Actually as jy sê jy het ‘n sin vir humor en jy like die video nie het jy duidelik nie ‘n sin vir humor nie, jou nar. Die video sit die eerste 4 video’s van Llamas with hats alles saam in een video. Nice, Caaaaaaaaaaaaaaaaarl.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *