Lian Fourie: What a doos!

Right almal van ons het al die Mr SA videos gesien asook beleef hoe fokken common en fokken vain dit is. Ons almal weet dit en ons almal besef dit maar niks kon my voorberei vir wat ek op Youtube raakgesien het nie!

Don Packett ‘n famous comedian het n video gepost waar hy die lewende kak uit al hierdie zef-etters uit mok. Na die video van Don sien ek aan die regterkant van die skerm “Lian Fourie”. My eerste gedagte “Kan dit dieselfde Lian wees wat saam met my geswot het? Die Lian Fourie wat ons altyd gemok het?”

Heel naief besluit ek toe omdie video te kyk, needless to say ek het eers 30min later wakker geword nadat ek uitgepass het van al die skreelag. Kyk, hierdie videos wat die ouens maak is fokken snaaks (in n slegte manier) maar as jy een van die brasse ken is dit duisend keer beter.

Kom ek gee julle n vinnige agtergrond les oor die bra, ons het ontmoet rondom 2004 by Tuks. Hy was van Durbs af en het absoluutt geen fokken pelle gehad nie. Ek besluit toe om die perd onder my vlerk te neem en nooi hom toe om saam ons te kuier. Ek het vinnig agtergekom die ou is nie lekker 10/4 nie. Behalwe vir die feit dat hy enige iets sou naai (en letterlik enige iets) was daar iets baie oppervlakkig aan die mannetjie. Na sy solo stunt op Drop Zone se dansbaan het ek besef die bra sit die mullet in Zef maar aangesien hy vir al die drank betaal het (en omdat ek so kont nice is) was ek altyd vriendelik met die bra.

Nou kyk die ladies het hom altyd gelike maar na ‘n kort 30s gespek het meeste lyn gesny, Lian was nog nooit die brightste mag in die garage nie. Daar gese en daar gelaat. Hy het nou vir die 2de keer ingeskryf in Mr SA en hierdie keer gaan hy all out om votes te verwerf.

Basies probeer hy die gehoor broeknaai. In die eerste 10sekondes van die video kan mens sy fake Amerikaanse aksent beleef en my goeie fok dis erg fake. Hy se ook en ek quote “I want to change the lives of so many people and so many animals” (Gee my net 10min dat ek kan klaar lag). Dit alles terwyl ‘n song van All Saints in die agtergrond bler.

Hiers my boodskap aan Lian:

Lian, my liewe Lian

Wie die fok dink jy flous jy? Het jy vir een oomblik gedink ons gaan val vir jou fake Amerikaanse aksent of jou noodkreed as redder van Haas Das se diere nasie?  Jy het poeszef sopas nuwe asem gegee. Jou keuse in agtergrond musiek het bevestig dat jy slegs n oppervlakige poes is wat aandag van hierdie eensame lewe benodig. Jou videos asook jou website is n skande en smeer jou reeds gewonde naam met tonne dassie kak!

Hier is vir jou n paar tips:

1. Geen 24 jarige mens kan se “I’ve got A LOT of life experience” nie. Dis n blatante leun
2. Hou op se jy wil minder bevooregte mense se lewens verander en fokken doen dit. Sit n video op youtube waar jy actually werk doen by n weeshuis ens ens.
3. Verloor die aksent
4. Hou op oog knip
5. Word groot
6. Hou op fantaseer oor Juanita du Plessis

Daar gese en daar gelos, Kyk die video van die perd hieronder maar wees gewaarsku, jou persepsie van humor sal verewig verander.

Hou die knee reguit mensies!

16 Responses

  1. Behappy says:

    Fake And Gay!!!!!

  2. Stix says:

    Jy kan dit weer sê. aaahahahahahahaha

  3. Zeffer says:

    Vok jou

  4. Stix says:

    Mens spel fok met ‘n F.

  5. Carlien says:

    Okay vi 1 di doos wat lian anvat. .j mut n lewe kry. .hou op aner try sleg mak as j ni eers wat gan an war ni en ng n ding om jouself te lat gud vul ni. .jys seke een van dai boring dose wat agter n screen sit heeldag en sulke kak yt dnk! Atleast dun hy its met sy lewe. .haal di balk yt ju eie oog voor j kyk na aner ou seun! Grow a pair. .stix.

  6. Stix says:

    Jis jou spelling en gebruik van die afrikaanse taal is uitstekend.

  7. Die Afrikaanse Taal says:

    Help, my anus bloei!

  8. Soutie says:

    Jirre Carlien, as jy wil fight moet jy die regte taal praat!!

  9. Carlien says:

    Ek wet ja. .hehe m spelling en tyd is nie jul werd nie so ja. .mar ek dnk jul kry my punt. .en stix wie gee jou di reg om mense so an te vat?het j rerig niks om te doen met jou tyd nie?

  10. Stix says:

    Carlien. Ek het nie eers die post geskryf nie. So poplap miskien moet jy jou oë bietjie oop maak en mooi na iets kyk voor jy begin accusations rond gooi. Om mense kak te gee oor iets wat die persoon nie eers gedoen het nie spreek boekdele oor jou intelligensie, dommie. Jou comments spreek ook boekdele oor jou geluk met jou lewe tans, dat jy voel jy moet jou mond oop maak oor iets wat jou nie traak nie. Maar as ek so kyk na jou spelling dan blyk dit vir my dat jy nog baie jonk is, ek hoop dit is die geval, dan sal jy miskien nog jouself uit jou cunty behaviour kan kry. As jy nie jonk is nie dan is jy dom, want dit is nooit oulik of cute om te spel en taal te gebruik soos jy nie.

  11. Joe says:

    @Carlien: Is die feit dat jou spelling en tyd ons nie werd is nie die rede waarom jy skryf soos ‘n disleksielyer met die IK van ‘n fokken werfhoender?

    Jissis. Wat ‘n fokken grap.

  12. Posduif says:

    Jy vra wie vir Stix/gevaaalik.com die reg gee om mense aan te vat? Wel dis dieselfde persoon wat vir Lian die reg gegee het om homself soos n doos te gedra.

  13. Ant says:

    Ek hoop Carlien is fokken hot, want gots sy is onnosel.

  14. Ant says:

    @Die Afrikaanse Taal, BRILLIANT!

  15. zibi says:

    Onthou net dat Lian ‘n “Bluff boy” is, hy het op die Bluff in Durban grootgeword, so hy is nie “Zef” nie, hy is “Bluff”! Hy sal op enigiemand trap en by enigiemand slaap om bo te kom! Ek weet, ek het hom in 2001 by Brighton Beach ontmoet!

  16. Kenner says:

    Lian is regtig ‘n doos en al hoekom Carlien op gestaan het vir hom is omdat sy hom gespyker het niemand in hulle regte koppe sal vir daai doos opstaan nie, hy is ‘n vuil ongemanierde hond wat enige vokken ding sal spyker en oor alles en almal trap, hy sal ook even buk vir ‘n vet swart piel solank hy kry wat hy soek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"