Keep grinding Random Gevaaalikhede
Die selgste deel van hoop hê, is dat wat jy hoop nie altyd gebeur nie. Soos jy het seker gehoop jy is nou al by die huis, en nou sit jy nog in die kantoor of in die verkeer. Ek hoop die Random Gevaaalikhede gee jou weer hoop dat dinge een of ander tyd weer sal beter gaan. Soveel hoop.
Geniet die week se Random Gevaaalikhede.