Kate Upton Dancing – Cat Daddy

In die video wys Kate Upton vir ons hoe om te dans op “Cat Daddy”. Ek moet eerlik wees ek kan nogsteeds nie die moves onthou nie. Al wat gebeer elke keer as ek die video kyk is ek raak lighooftig. Soos nou, ek weet nie eers wat om verder hier te skryf nie. Kyk die 58 sekonde video so paar keer en jy sal verstaan.

You may also like...

3 Responses

  1. Andre says:

    Could all men around the world please get down on your knees immediately and thank God, Allah or whoever you want for this beautiful creature.

  2. Stix says:

    Don’t worry man. I’ll will be sacrificing the sacred plant to the fire gods to do just that!

  1. February 13, 2013

    […] is goed dat jy die foto's van Kate Upton in haar body paint bikini vandag iewers op die interwebs gaan sien, so waar beter as om dit op […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *