Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

5Oct/120

Jaded Ink Vrydag Bederf met Irene Nell

Die week se eerste foto is 'n foto wat ek van die pragtige Irene Nell se twitter page af gesteel het. Mooi ne? As jy vir Irene wil hallo sê en haar laat weet dat jy haar op gevaaalik.com gesien het kan jy haar volg op Twitter by @IreneNell.

Ek het gister laat middag my review van Muse se nuwe album, The 2nd Law, gepost. As jy dit nog nie gelees gaan check dit gerus uit. Die Muse album is 'n lekker een om na te luister. Dan het jy dalk ons nuwe pin-up meisie gesien links bo aan die site. Dankie aan Minette Wasserman  wat die een vir ons design het. Jy kan meer van haar werk sien en haar kontak deur haar Facebook page te gaan speck.

More oggend vroeg klap en die pad Bloem toe saam met 'n ou vriend vir 'n troue. Ek dink ons mag dalk net 'n podcast doen in die kar oppad Bloem toe. Lekker naweek en geniet die week se Jaded Ink Vrydag Bederf. Jy kan @JADEDINKZA ook follow op twitter en @gevaaalikdotcom soos al die ander cool mense.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Frances Bean Cobain
Vrydag Bederf en dis laat
Stoute Boudjies sluit Woensdag af

Posted by Ruan Stix Fourie

One comment on “Jaded Ink Vrydag Bederf met Irene Nell

  1. Pingback: Stoute Boudjies met Irene Nell | Gevaaalik.com

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers