Jaded Ink Vrydag Bederf lyk mooi

Die Jaded Ink Vrydag Bederf is terug die week met so paar dames met ink van hul eie en so paar dames wat nie ink het nie, hulle is almal gevaaalike dames in my boeke. Onthou daar is nog tyd om jou tattoo of piercing voucher te wen met ons kompetisie wat ons saam met Jaded Ink doen.

Gaan gerus na Jaded Ink se Facebook page en volg hulle op Twitter by @JADEDINKZA.

Vandag is ook “No Panty Day“. As jy ‘n dame het wat vir jou by die huis wag hoop ek sy verras jou met geen panty nie. As jy ‘n dame is hoop ek jy kan iemand verras met die feit dat jy geen panty aan het nie.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *