Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

22Oct/120

Iron Man 3 – ‘n trailer vir ‘n trailer

Goeie fok maar oons word deesdae bombardeer met advertensies. Dit is oorals. Op die internet, op die TV, in die movies, langs die pad, in koerante, oorals maak advertensies 'n oorlas van hulself. Iron Man 3 het dit next level toe gevat die keer en het 'n trailer vir hulle trailer gemaak. Dit is 'n advertensie vir 'n advertensie. Amper soos Inception, maar uit om meer geld te maak.

Die vol lengte trailer vir Iron Man 3 verskyn more. Vir nou moet ons maar loer na hierdie 18 sekondes van flitste van goed wat jy tien teen een more weer gaan sien in die vol lengte trailer. O en ja, daardie foto daar bo is van die set van Iron Man 3 af en ja daardie lyk soos 'n Iron Man suit vir Captain America! Kom check more vir die vol trailer.

Dankie aan @DapperTrapper wat die advertensie in 'n advertensie onder my aandag gebring het. Sien nou adverteer ek sy Twitter account sommer.

Soortgelyke gevaaalikhede:

The Rum Diary en Johnny Depp op guitar
Django Unchained Trailer
The Dark Knight Rises - Exclusive Nokia Trailer

Posted by Ruan Stix Fourie

One comment on “Iron Man 3 – ‘n trailer vir ‘n trailer

  1. Pingback: Iron Man 3 Full Trailer | Gevaaalik.com

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers