Guitar Sound – Josh Homme

Ja, ek is op die Josh Homme trein vandag. Wat kan ek sê? Ek is ‘n fan. Dit is ok as jy nie is nie, dit gaan niks verander aan my lewe nie. Wat ek jou wel kan sê is dat Josh Homme ‘n legende is op baie vlakke. Hy is die founding member van Queens of the Stone Age, en hulle het nog nie ‘n slegte album gemaak nie. Deel van die ding wat Queens of the Stone Age so cool maak is die feit dat elke album baie uniek is, maar tog het hulle daardie kenmerkende sound.

Josh Homme Guitar Sound

Deel van die rede hoekom daardie QOTSA sound so uniek is, is oor Josh Homme. Soos jy sal sien in die video hier onder het hy so paar tricks om sy spesifieke klank te kry. Of jy nou guitar speel of nie, die video is een om te kyk. Maar veral as jy guitar speel is dit ‘n moet. As jy een video vandag kyk, laat dit die een hier onder wees. Wat is die ergste ding wat kan gebeur? Dat jy beter begin guitar speel? Ag jirre, shame.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"