Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

3Nov/110

Grand Theft Auto V

Wie like nou nie om prostitute te spyker en hulle dan dood te moer met 'n basball bat net sodat jy jou geld kan terug kry nie? Of daardie ou wat vir jou sy toeter druk as jy oor die pad stap voor sy kar in, fok hom, haal jou rollie uit en blaas hom deur die kar se windscreen in die gesig. Of as jy regtig verveeld raak vat jy net jou nuut gekaapte kar en ry almal op die sypaadjie vrek wat vir 'n Sondag-middagstappie gaan.

Dit is al hierdie tipe goed wat preutse mense hulle koppe laat verloor oor die Grand Theft Auto games. Hulle reken as jy die games speel maak dit die kanse groter dat jy eendag by jou kantoor gaan instap met 'n AK-47 en jou baas vertel presies wat jy van hom dink, voordat jy so paar skote vuur en soveel mense as moontlik doodmaak. Ek is mal oor die games en kan nie wag vir Grand Theft Auto V nie.

Die games is altyd fokken baie fun en vir meeste van ons is dit so naby as wat jy ooit aan organized crime gaan kom. Hier is trailer vir GTA V.



Soortgelyke gevaaalikhede:

Kings of Leon nog in Oktober in SA
Californication terug vir season 5
Gnesa laat jou ore bloei

Posted by Ruan Stix Fourie

One comment on “Grand Theft Auto V

  1. Pingback: GTA V Release Date | Gevaaalik.com

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers