Google translate gevaaalik.com soos hul hol!

Elke nou en dan gaan lees ek gevaaalik.com in engels. Ek gebruik Google Chrome se translate funksie en sit agteroor en maak gereed vir lag. Maar toe ek die een sien toe moes ek dit net met julle deel dit was so fokken snaaks. Dit kom uit ons interview met die lieflikke Anesca Swart uit, die vraag oor haar panties. Wel fokken kyk maar self.

Asof dit toe nou nie genoeg was nie toe gaan fok ek bietjie rond met Google Translate en lag toe nog harder.

As jy ook met Google translate wil gaan speel oor jy eintlik nooit werk doen nie. Of net oor jy eerder sal laat jou baas jou betaal om te lag as wat hy jou betaal om jou werk te doen gaan na die link om jou tyd en jou baas se geld te mors. Google Translate. Dan sodra jy op iets snaaks afkom stuur dit vir ons laat ons saam jou kan lag. Toe nou moenie suinig wees nie jou nai.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *