Gevaaalike Podcast #2

Awe my ma se kinders! Hier is ons weer met nog ‘n “Gevaaalike Podcast”, soos ons hom nou maar noem. Luister hom, deel hom, share hom, en alles.

Wil net dankie sê aan almal wat ons gemail het en messages op twitter gestuur het om te sê julle like die podcast. Ons gaan nou aanhou om dit elke week te doen. Dan ook ‘n special thanks aan Shaun wat gister aand vir ons ‘n intro track gemaak het vir die podcast, jy is awesome man, dankie. Ons sal jou volgende week behoorlik dankie sê op Episode 3.

Waarskuwing: Hierbinne word stoute gedagtes en hond vuil taal gevind. Moenie hardop luister voor jou ouma nie want netnou kry jy ‘n warm oor, vis’taaan jy? So hier is hy, hard en duidelik:

gevaaalik.com Podcast Episode 2 by Stokkies

Hier is die links en “Twats” wat ons van praat in die Podcast:

Links na cool shit:

  • Occucpy Wall Street en hiepies:

http://occupywallst.org/

  • Mr Ninja by Occupy Wall Street:

  • South Park Documentary:

http://www.southparkstudios.com/full-episodes/southpark-documentary-trailer

  • I-Doser vir Digital Dwelms my blaar:

http://www.i-doser.com

  • IndyCar 2011 – Dan Wheldon Fatal Crash:

  • Coldplay se nuwe video, Paradise:

http://gevaaalik.com/coldplay-paradise-music-video
Snaakse tweets:

  • @yazurd
    Stop complaining about guys using you for sex. Sex is amazing! Start moaning when he uses you for laundry, or as a human shield.
  • @Chedene
    If I were any more fun I’d be boobs and bubble wrap.
  • @Schmoodles
    Facebook is a good reminder that I went to school with idiots.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"