gevaaalik.com Podcast #20 met Sven, Jarryd en Stix

It’s been too long. As ek net my vriende kon kry om elke week te sit en my toe te laat om ons gesprekke te record sou ons ‘n weeklikse podcast gehad het. Ongelukkig, werk dit nie altyd so uit nie. Maar Sven het ingestem om saam met my en Jarryd te sit en Jarryd is toe ge laat om die gesprek te record. Dus sit ons nou al op gevaaalik.com Podcast nommer 20. Ons praat oor allerhande dinge, onderandere my en Jarryd se backstage manewales by Chevelle se show in Boksburg.

Onthou jy kan die podcast download en op jou foon, CD, iPod of hoe ookal jy verkies om jou musiek te luister en dan kan jy dit op jou eie tyd luister. Of jy kan dit sommer by die werk luister en dan betaal jou baas jou om te luister na die gevaaalik.com podcast. Lekker.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"