Gaan dit ooit ophou? Narra Fuck

Julle het sekerlik al daai kak grappe gehoor bv. Wat is die kortste joke in die wereld…WP

Ja ja ja, baie kak ek weet, maar dit sluit aan by my volgende punt wat baie meer sin maak. Wie is die grootste grap in die mensdom se bestaan…Harold Camping! Eintlik moet ek vra, wie is die grootste kont in die heelal? Wel dit was ‘n close call tussen Harold en John Edward maar ou Harold vat die title loshande.

Ek gaan julle ‘n paar redes gee hoekom ek so dink. Die kont het al die einde van die wereld twee keer verkeerd voorspel en het nou ‘n derde datum aan sy followers gegee. In sy eerste raaiskoot het hy voorspel dat die wereld in September 1994 gaan eindig maar het later bevestig dat hy ‘n mathematical error gemaak het, daarna het hy die datum na 21 Mei 2011 toe geskuif. Wel ons is almal nog hier so die kont was weer verkeerd. Hy het nou voorspel dat die wereld besig is om n “spiritual judgment” te ondergaan en dat die werklike einde eers 21 Oktober 2011 gaan wees. My vraag is, vir hoe lank gaan sekere fucked up mense die ou glo en hoeveel verskonings gaan hy nog uitdink.

Blykbaar was die ou kont so bang toe die rapture nie gebeur nie dat hy en sy vrou na ‘n sleazy motel toe gevlug het om vir sy volgers weg te kruip…fokken pateties man! Kom ek gee julle nog ‘n rede hoekom hy die grootste kont in die heelal is:

“in 2009, the nonprofit Family Radio reported in IRS filings that it received $18.3 million in donations, and had assets of more than $104 million, including $34 million in stocks or other publicly traded securities”

As jy my vra is hy net ‘n ander metamorfose van Bernie Madoff, iemand wat geloof misbruik om sy siek drome te vervul. Ek hoop die duiwel doen die moeite om die bra self te kom haal!

 

You may also like...

1 Response

  1. Francois says:

    jisses ma die ou toppie is n dom kont.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *