Fokofpolisiekar by Arcade Empire vanaand

As jy in die Pretoria omgewing is stel ek voor dat vanaand Arcade Empire toe gaan om Fokofpolisiekar, Only Forever en Yoav te kyk. As daar een ding is wat die lineup duidelik maak is dat vanaand ‘n rocking show gaan wees. Defnitief nie een om te mis nie. 60 bokke kry jou in by die deur. As jy meer info soek, gaan loer gerus na die event page op Facebook. Sien julle daar!

FOKOFPOLISIEKAR

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"