Fails uit Augustus ’11

As jy daarvan hou om vir dom mense te lag, is die internet die grootste geskenk wat jy ooit sal kry. Hier is ‘n fokken skreeusnaakse tien minute van Augustus se ultimate fails. Baie daarvan is failed activities, maar meeste daarvan is ook failed intellegence en failed humanity.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"