Eternity: Wat ‘n pot kak

As ek vir een ding kon vra in ‘n wens sou ek gevra het dat mense (veral Suid Afrikaners) bietjie vir hulself kon begin dink. Die Blade movies en die Twilight movies het bymekaar gekom op vakansie in sonnige Suid Afrika en ‘n honeymoon gehou. Die eindresultaat is die baster baba vampire movie Eternity.

Woorde ontgaan my. Eintlik lieg ek, maar al die woorde wat uit my bek kom is laster en hieper vloekwoorde wat gekruis is met mekaar en ek voel te sleg om hulle hier te gebruik. Asof Twilight nie die wêreld van die Vampier al klaar ‘n kak genoeg naam gegee het nie moes die SA film industry net ook ‘n hout pen in die Vampire hart in fok!

Ek geen aan julle Eternity. Die grootste pot kak na Liefling die musical. Omdat ons nie aan ons eie idees kan dink nie (en met ons verwys ek eintlik nou na die film wêreld in SA) moes ons nou gaan en ‘n kak idee vat en dit nog kakker maak. Gots ek weet nie of ek moet lag en of ek moet huil nie. Dit is ‘n interne wroegeling vir my.

Kyk maar self na die fokken trailer en dan besluit jy vir jouself of jy gaan lag of huil oor die pot poes.

You may also like...

7 Responses

  1. Mike says:

    Seems from reading some of your reviews. You now JACK SHIT about films. Its a shame that people would actually read your reviews and take you seriously. Watch the trailer again, its pretty good for a South African low budget film. How else are South African filmmakers meant to succeed if the country doesn’t support them. If you are really a film guy like you claim to be, you would know that 90% of SA movies never make their money back, so for a film to be successful, it has to be done for next to nothing.

    As for your website… that is ‘n Pot Kak.

  2. Stix says:

    Liefste Mike,

    Ek het nooit die claim gemaak dat ek ‘n “film guy” is nie. Ek is nie eers seker wat ‘n “film guy” is nie. Ek het die trailer weer gaan kyk na jy aangeraai het ek moet. Die acting bly steeds skokkend en die production quality ook maar kak. Moenie kom met die “low budget” verskoning nie. Al ooit gehoor van die award winning, cult classic Clerks? Die film is op ‘n budget van slegs $27 000 gemaak. Clerks het toe die “Award of the Youth” en “Mercedes-Benz Award” gewen by die 1994 Cannes Film Festival gewen. Van daar af is die fliek na die Sundance Film Festival waar hulle die “Filmmakers Trophy” gewen het. Ek weet wat jy dink, nogals indrukwekkend. Toe wen hulle sommer by die Independant Spirit Awards nog “Best First Feature”, “Best First Screenplay” en Jeff Anderson wen “Best Debut Performance” vir sy acting in die fliek.

    Snaaks, maar ek sien nie Eternity in die nabye toekoms by enige van die award shows nie. Miskien as julle gelukkig is en iemand sien julle film internationally raak sal julle dalk ‘n Razzie wen. Maar moenie vrees nie, ek sal Eternity gaan kyk, die hele film, nie net die trailer nie. Maar nie vandag nie. Ek dink ek gaan eerder Little Fockers gaan kyk aangesien dit ook vandag begin. Dan sal ek wanner ek terug is van vakansie af die week van die 10de Januarie Eternity gaan kyk. Dit is nou as dit nog wys en ek voel dat my maagspiere dit sal kan hou deur al die lag, ek gaan Eternity maar gaan kyk as ‘n comedy.

    Ek quote jou gou ou Mike: “How else are South African filmmakers meant to succeed if the country doesn’t support them.”. Wel ‘n goeie begin sal wees deur flieks te maak wat mense actually wil gaan kyk oor dit ‘n goeie fliek is. Net oor ‘n fliek ‘n Suid Afrikaanse produksie is beteken nie ek moet dit ondersteun al is dit ‘n kak fliek nie. Net soos ek nie Kurt Darren se CD gaan koop oor hy ‘n Suid Afrikaner is nie, sy musiek is nogsteeds tos.

    Ek het District 9 geniet. Dit was ‘n uitstekende fliek. Sharlto Copley is ‘n briljante akteur wat ‘n uitstekende job gedoen het van sy rol vertolk. Nie een keer terwyl ek District 9 gesit en kyk het het ek gedink: “Dit is nogals goed vir ‘n SA fliek” nie. Want dit was ‘n goeie fliek regardless van of dit nou ‘n Suid Afrikaanse produksie op Hollywood produksie was.

    Mike as ek jou bietjie raad kan gee. Dink bietjie mooi oor jou argumente voor jy hulle openbaar in die publiek wat die interweb is. Anders gaan jy net voorkom soos ‘n fool met sand in jou vagina.

  3. Mike se maatjie says:

    “Stix” you illiterate dumbass! You can’t even construct proper sentences in your mother tongue, nor can you spell to save your pathetic life! It’s impossible to take anything you say serious and I’m sure that readers feel the urge to disagree with you JUST not to conform to your idiotic opinions! The only thing you seem to have mastered is posting pics of hot bitches who will forever be out of your sad league!
    Your poorly sarcastic jabs at enlightened comments from readers are merely a reflection of your hilarious self esteem& a confirmation of a silly little boy pickering at a keyboard with the hope of feeling a moment of masculinity.
    Cheers fag!

  4. Stix says:

    Liefste Mike,

    My vakansie hier in Austia is heeltemal te poes kort om my aan jou kak te steur. Die sand in jou vagina dryf jou seker teen die mure uit! Ek verstaan my blaar.

    Hier is te veel ski om te doen en te veel bier om te drink om nou vir jou n behoorlike reply te skryf. Ek is nou ook oppad na my new years party waar ek lekker gesuip gaan raak. So kom ek maak die reply gou kort en kragtig: “Liefste Mike, fok jou! Gaan nai n bok!”

    Ek sien jou mail adres het verander na mike4eva@hotmale.com, so ek vat nie jou fag comment ernstig op nie aangesien dit een vat om een te erken.

    Lekker dag verder en sterkte met jou poes fliek (dis nou Eternity nie die een wat jy later vanaand saam jou boyfriend gaan maak nie).

    Hou die knee reguit naier!

  5. Dear Mike

    Seems that you are either involved in the making of this movie or you masturbate to vampires. Regardless, both these are sad topics. I think what Stix is trying to say is that even if the film was made on a small budget the story line and theme still remains pathetic. Did Twilight not rape the vampire scene enough? Could the producer not think out his own original story? Why must every South African and his dog follow in the footsteps of something that has already been done? Where is the originality in this movie?

    The acting is shit, the characters are shit and it is very unoriginal. The writer does not use the budget to think out a story so by using that excuse you only announce that you cannot think beyond your small vampire dick.

    The movie represents a sad mix of district 9 and twighblade. Seems that you represent and take pride in mediocrity as that is definitely the best word to describe this shit film…mediocre !!

    This movie shall be shit for ETERNITY !!!!!!!

    If you can point out anything that is original about this movie I shall consider changing my point of view!

  6. YNM says:

    Bwahahahaha. Kak snaaks.

  1. December 23, 2010

    […] This post was mentioned on Twitter by gevaaalikcom, gevaaalikcom. gevaaalikcom said: Suid Afrikaanse Vampires? http://gevaaalik.com/eternity-wat-n-pot-kak […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *