Einde van ‘n epic standoff

Dit is ‘n rivalry wat al ‘n ewigheid bestaan. Dit is ‘n haat wat erger is as ons haat vir Afrikaanse popmusiek. Dit is kat teen hond.

Maar wie sal eventually ass kick en undefeated champion wees?

The game is up. Gryp ‘n kamera. Cue die ou Western movie tune. In hierdie video kom daar ‘n einde aan so ‘n epiese standoff.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"