Dr. Ruth(less) oor kos en swingers

Dr. Ruth(less) is terug. Hierdie week praat sy oor swingers en oor “kos”. Los jou vraag vir Dr. Ruth(less) in die comments of stuur dit sommer direk aan haar via Twitter. Oor na Dr. Ruth(less).

Hello Loveys,

Eerstens is ek super jammer dat ek nou eers reply op julle vrae. Ek gaan opmaak, belowe. Julle sal baie meer gereeld van my hoor met baie meer pics. Julle is welkom om ook te gaan loer op Twitter @Dr_Ruth_less.

Julle kan vrae/comments na my en @gevaaalikdotcom tweet.

Reimert vra:

Geagte Dr. Ruth(less)

Lat ek agtergrond skep! Ek en my huidige girl het mekaar ontmoet as skelmpies en is nou al amper twee jaar saam. Ons is alby sexueel baie aktief en het by n alternatiewe leefstyl betrokke geraak.

Die probleem is dit! Wanneer ons nou lekker fun met die ander paartjie het sal sy jaloers word op my. Maar as selfde teenoor ha gedoen word is ek fine. Hoekom kan sy dan nie my gun wat ek haar gun nie?

En ja…Ons gebruik rubbers!

Dr. Ruth(less) antwoord:

Liefste Reimert,

Mmm… As skelmpies ontmoet? Het jul beide ander mense gedate en skelm begin karfoefel?  Indien wel… Sies. Skaam jou.  Maar ek judge nie – as jou destydse girlfriend nie jou aandag kon hou nie was sy obviously nie die moeite werd nie. So, die “alternatiewe leefstyl” waarvan jy praat gaan ons nou op die naam noem – Swingers. Cool. Baie min mense/couples is standvastig genoeg om so iets aan te pak. Well done. Maar nou is jy in ‘n erg bliksemse sticky situation en dit het niks met stroop of chocolate dip uit te waai nie.  Jy is in ‘n sticky situation of the worst kind – ‘n emotional sticky situation. Eeeuw. Blegh.

Jy sal bitter vinnig moet re-evaluate waarom julle in die eerste plek in hierdie leefstyl betrokke is. Ek sou raai dis om julle verhouding te benefit, excitement te skep, ens.? As sy nie daarvan hou as jy saam met ‘n ander vrou is nie, of nie hou waarvan jy aan die ander vrou doen nie,  moenie dat sy daarvan uitvind nie. GRAPPIE! As jy haar love en jy wil hierdie pad wat julle gekies het verder loop (die breë pa, volgens my!)  benefit jul verhouding nie tans by die experience nie, ouboet.  In teendeel, julle rig skade aan.  Dit suck, ek kan net dink, want sy mag speletjies maak met die ander man in die meantime?  Dit bring my by my volgende punt:  Pla dit jou nul, niks, fokkol?  Dink baie mooi daaroor.

In my geleerde opinie sou ek sê julle moet bietjie van die swaai afklim en mekaar weer leer ken, sexually. Go back to basics.  Besluit dan of die “alternatiewe leefstyl” wel vir julle is. Stel boundaries daar en probeer dan weer. Boundaries is nie net ‘n cricket term nie, my liefste Reimert.  In hierdie geval mag boundaries dalk net jou stoute boudjies red.

 

Rampokker vra:

Hi Dr. Ruth(less)

Ek hoop jy kan help. Ek is ‘n ou en dus sal ek soos meeste ander ouens elke dag sex wil hê. Ek is nou al in ‘n verhouding met my meisie vir meer as 4 jaar. Dinge was ok aan die begin, ons het baie geshag. Maar deesdae moet ek haar basies smeek om bietjie action te kry. Dit is nie lekker nie, ek wil nie net een keer ‘n maand spyker nie.

Is daar iets wat ek kan doen om my meisie beitjie meer in die “game” te kry? Iets wat ek vir haar kan sê? Asb help my voor ek my kos gaan soek in ‘n ander kombuis.

Dr. Ruth(less) antwoord:

Ek is so moer jammer vir jou en nog jammerder ek het so lank gevat om te reply. Ek hoop jy het nie in die meantime besluit om kos in ‘n ander kombuis te gaan soek nie. Kom ons speel-speel jy ly nog honger.

Ek het baie slegte nuus. Die feit dat sy al hoe minder en nou net een keer ‘n maand met jou wil sex hê, is n symptom van ‘n baie, baie groter issue. Vroue wat sex met hul partners love hou nie net op nie. Maybe het iets verander. Dalk het iemand naby aan haar swanger geraak en dit het haar heeltemal uitgefreak. Dalk het sy vet geword en is sy skaam dat jy haar kaal sien. Chicks freak uit as hulle gewig optel.  Ons weet julle hou nie noodwendig daarvan nie, maar julle sal nie ‘n shag wegwys oor ‘n paar killogram nie, is ek reg?

Aangesien julle voorheen ‘n gesonde sex life gehad het, stel ek voor jy praat met haar. Hoor by haar wat aangaan en wat haar pla/bekommer?  As sy irrationally reageer en nie daaroor wil praat nie en kwaad raak oor hoekom jy haar vra, het ek nog slegter nuus vir jou. She’s just not that into you anymore.

Ek het met iemand uitgegaan vir n paar jaar.  Sex was awesome, daar was nooit sexual issues nie. So jaar down the line het ek verlief geraak op iemand anders (stupid, I know). Ek wou amper gladnie sex hê met my boyfriend nie, en ek het selfs soene vermy as ek kon. Toe ons wel sex gehad het moes ek eventually n’ orgasm fake (very believable, al moet ek self so sê!), ’cause it just wasn’t happening. Ek het hom daai volgende dag gelos.

Kom ek stel dit so: Ek het iemand anders se kos geruik, gesien hoe hulle dit prepare en gedink dit is soveel gesonder as my huidige “kos”. Ek het nooit eers die ander kos geproe nie.  Chicks verbind ongelukkig die emotional aan die physical. Ek apologise namens vroue orals, maar ons is complicated that way. Ons soek ‘n balanced meal – vleis, groente, ‘n mooi bord, ‘n skerp mes, ens. (sterk, aantreklik, slim, gaaf, netjies). Mans soek generally net eet tipe “kos”, if you know what I mean.  So, wat bied jy haar?  Dalk net vleis? Dalk ‘n baie duur, mooi, leë bord?  Re-evaluate die presentation van jou “meal”.

Corner haar, kindly, so gou as moontlik en laat sy vir jou sê waar/wat moet jy eet. Sy mag jou dalk net suprise. 🙂

Liefde,

Dr. Ruth(less)

2 Responses

  1. Jagses says:

    Hi,

    Kan jy dalk vir my sê hoe om my meisie te oortuig om my blowjobs te gee? En hoe kan ek haar kry om voor my te maturbate? Ek gee nie om of sy toys en of sy haar vingers gebruik nie, ek wil net sien hoe sy met haarself speel.

  2. Dewald says:

    Liewe Dr Ruth(less),

    Ek wil begin om te noem dat jy damn fine is, en ek sal graag die kak uit jou wil motorboat. That said, on to the raadpleeg…

    Ek& my meisie is al langer as 3jaar steady, rock steady in fact, maar for some reason is sy baie skaam behind closed doors. Skaam in die sin dat sy nie nuwe posisies wil probeer nie, niks exciting ‘n kans wil gee nie& vergeet van kinky pornstar-like manewales.

    Soos meeste ander girls, word die envelope effens ge-push wanneer ons dronk is, maar nie naastenby wild nie. Missionary& the odd doggy is maar waar dit eindig…
    Nou voor jy games, foreplay, geskenkies, kinky texts deur die dag, flirt, gotweetwatnog wil voorstel – been there, tried that at least twice. Blaas my weg met advice wat albei van ons kan benefit.

    Thanks doc,

    Dewald.

    PS. Sal jy op wees vir ‘n threesome as ek current STD-toetse kan voorsien?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"