Die spieëlBEELD

Dit is vir my fokken snaaks wanneer mense toegelaat word om te sê wat hulle wil.  Veral in ons land, en veral as dit handel oor ‘n artikel soos hierdie.

As jy soos ek is en te lui is om die artikel te lees, hier is ‘n kort opsomming:  Die drie mans in die foto hieronder word daarvan beskuldig dat hulle ‘n 49-jarige enkellopende man, Andrè (Brood) Van Der Merwe, in die wang, agterkop en bors geskiet het en hom daarna agter ‘n bakkie gesleep het.  Wat ‘n hartseer en kotslike storie.  Innocent until proven guilty, sê hulle.

Maar kyk bietjie na die doos aan die linkerkant…  Just sayin’.

Hartseer nuus, en om julle befok te maak is egter nie die doel van hierdie post nie.  Op Beeld sê webtuiste het mens die kans om jou opinie bekend te maak onder ‘n skuilnaam/profiel, dus sal mense basically sê net wat hulle wil.  Dit het side-splittingly hilarious bakleierye en geniepsige aanmerkings tot gevolg.

Die volgende is maar net ‘n uittreksel, maar gaan click op die link en kyk self.

Click op die image as dit te klein is.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *