Die buurman moan.


More aan al die gevaaalike mense daar buite, ek hoop almal het n kak lekker naweek gehad en dat almal nog in een stuk is (hier mee verwys ek nie na jou lewer toe nie).

Ekt vanoggend n baie interressante email ontvang. My fokken bure het gemoan na n baie harde party by my huis oor die naweek. What an asshole! Lyk my hy is kwaad omdat hy nie n social life het nie en omdat sy vrou n goeie 35kg oorgewig is. Jy ken daai mense wat moan oor fokkol? Nou ja, hy is een van daai ! Ek skryf dit toe aan premature ejaculation so hulle comments pla my nie baie nie.

Soos meeste mense weet is Maandae nie die beste van dae nie, die kopseer pla nog n bietjie en mens worry oor al die kak wat jy aangevang het, meeste van die probleme steek eers kop uit oor nege maande as jy verstaan wat ek se!

Ek besluit toe vanoggend “Kom ons maak die beste van die Maandag” en al hoe mens dit doen is om goeie musiek in die agtergrond te blaas terwyl jy werk. Ek sit toe n gevaaalike tune op my komper en begin my mails download.

Eerste mail se heading lees toe “Complaint”.

Ekt immers besluit dat ek nie gaan kwaad word nie en dat ek die kak mooi sal uitsorteer. Hier is die complaint wat ek ontvang het:

 Hi ——–,

 We have had a complaint that you or your guests flick cigarette buds into the neighbours below’s garden.

 Please see to it that proper ashtrays are used and that this does not occur again as they have small children to whom cigarette buds pose a serious health and / or choking risk.

 Please acknowledge that you will comply.

 Thank you for your cooperation.

 Regards,

 Tanya ———–.

Nou kyk dis n baie ordentlike complaint so ek het besluit om ook n ordentlike reply te stuur!

Hier volg my reply:

Hi,

I sincerely apologize for the cigarette buds that were found in the neighbors’ garden. With the recent storms& winds it must have blown from the ashtray into their garden.

But not to worry, as I had just came across the Kickash 3000. An ashtray beyond any other. Made from durable hardened plastic& silicone with chrome finishing it is sure to withstand the forces of nature. I got it on a Chinese website manufacturing unique goods. If you’d like, I will put in an order for you together with mine, and we can save on shipping!

 Please let me know what color you would prefer for your Kickash 3000, as I would like to place my order tomorrow morning.

 Please acknowledge that you will comply

 Thanks for your cooperation

 Regards,

D —— ———-

Ek hoop dit het jou Maandag Blues verwyder en jou in n beter mood gesit, ek post haar reply sodra sy dit stuur!

 Hou die knee reguit en sit skouer aan die wiel, voor jy jou oe uitvee is die week weer verby.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"