Die beste fails van 2011
‘n Paar keer tydens 2011 het gevaaalik.com vir jou fail compilation videos gebring. Nou is 2012 hier, en ons kan terugkyk na 2011 se top fails. Gelukkig lyk dit asof dom mense wat dom goed doen nie juis minder word nie.
My persoonlike gunsteling is by 09:42.