Diablo III: Reaper of Souls Opening Cinematic

Diablo III Reaper of Souls

Dit is reg, virgins die wêreld oor het vandag super boners oor Diablo III se expansion pack oppad is. Ek self het Diablo III probeer by my skoonbroer en besluit om eerder nie my geld daarop te spandeur nie. Vir my het dit net nie so lekker gevoel soos Diablo II nie. Ek gaan eerlik wees met julle, ek gaan ook nie die Reaper of Souls expansion pack kry nie.

Maar ek moet wel erken dat hierdie cinematic freaking awesome is en lyk. Is jy ‘n Diablo III fan? Gaan jy die expansion pack kry? Laat weet my in die comments.

1 Response

  1. Die M-Been says:

    Die M-Been het ‘n super boner.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"