De’Anthony Thomas – The Black Mamba

De’Anthony Thomas is ‘n American Football running back en hy is blitsvinnig. So vinnig dat sy noem naam “The Black Mamba” is, dit is net rasisties as jy ‘n poes is. Nou ek is nie ‘n fan van American Football nie, maar die video van De’Anthony Thomas laat dit lyk asof dit fun kan wees om te kyk.

De'Anthony Thomas

Jy het gedink Brain Habana is vinnig en kan sidestep, maar check De’Anthony se moves. Hy kan ‘n gap vat ook. Check by 01:14 hoe hy amper die hele veld deur hardloop om te gaan score, alles terwyl hy mense dodge. Of as dit nie vir jou cool is nie check 01:46, kyk net hoe sidestep hy almal. En dan my gunsteling oomblik is waar hy begin hol op 03:16.

11 Responses

  1. Drikus says:

    lees jy ooit die goed voordat jy dit op die site sit???? jy maak helemal te veel sulke simpel foute jou doos!!!!!

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Drikus: En tog hou jy aan terug kom, want jy kan nie genoeg van my skrywe kry nie. Dankie, jy is sekerlik my grootste fan want jy besoek gevaaalik.com elke dag en jy los lekker baie comments.

  3. Ed says:

    Goeie fok daai man kan hardloop en systap!

  4. 5krApn3l says:

    Ed… Jy steel die woorde so uit my mond!

    GOEIE FOK!

  5. Drikus says:

    dit lyk net goed want die res is tos

  6. pisgesig says:

    @drikus : Nes Stix sê, fokof dan. Ek sien geen foute nie, werfetter. Gaan tos eerder rond op vleisbroek of twatter.

  7. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: En dan kan Drikus nie eers reg spel in sy comment waar hy my aanvat oor my spelling nie. Hahahaha

  8. Drikus says:

    jule is twee dom doose heel duidlik!!!!

  9. pisgesig says:

    The prosecution rests

  10. Drikus says:

    want die prosecusion is n lui poes

  11. pisgesig says:

    @Drikus : Hau! Jy maak nou naam gat.
    JY het gemoan oor spelling – maar ELKE EEN van jou comments het spelfoute

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"