Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

10Oct/123

Daar is geen einde aan die kommin nie – Deel 2

Nadat ek Rudi se foto vanoggend met julle gedeel het, het Dennis Webster ook besluit om vir my foto's te email van die komminste Land Cruiser in Snortoria.

Check die wing, check die double barrel exhaust, check die spiff wiele, check die tinted vensters en check hoe fabulous lyk dit alles saam. Dit lyk so fabulous dat die ou die behoefte gehad het om die woord fabulous sommer op sy kar te sit. Die is nou 'n drug dealer kommin kar as ek al ooit een gesien het. Thanks vir die foto's Dennis.

As julle nog foto's het wat julle wil stuur kan julle al die kontak details op die "KONTak ons" page kry. Ek sal hulle op die site gooi soos ek hulle kry.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Kommin Afrikaanse musiek kry 'n hupstoot*
Nuwe poll: Wie is die beste van hierdie sangers?
Playboy model se rampspoedige shoot in NY

Posted by Ruan Stix Fourie

3 comments on “Daar is geen einde aan die kommin nie – Deel 2

  1. En toe neem die domdrol agter die kamera sommer sy eie weerkaatsing in die kar se deur af.

  2. Ricard on said:

    Daar is g’n plastiese lemoen oppie ariel nie

  3. Justin on said:

    Wat die fok?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers