Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

18Oct/120

Cypress Hill, Rusko – Can’t Keep Me Down ft. Damian Marley

Almal gooi dubstep in hulle musiek deesdae. Van Muse, tot, Korn en ook Cypress Hill. Hierdie is Cypress Hill se nuutste song saam met Rusko, "Can't Keep Me Down" en Damian Marley feature ook in die song. Met ander woorde, rap, dubstep en reggae in dieselfde song. Dit sorg vir 'n gevaaalike teelsmelter van 'n song.

Ek moet erken dat ek die laaste ruk bietjie weg beweeg het van die dubstep en terug is na my metal roots. Ek like dit hier by die metal kant van dinge. Ek moet wel erken dat ek nie my voete kan stil hou terwyl ek "Can't Keep Me Down" luister nie. Wat dink jy van Cypress Hill se verhouding met Rusko?

Soortgelyke gevaaalikhede:

'n Liedjie wat liefde maak met jou siel
Nine Inch Nails rock
Taxi Violence se nuwe album en toer

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers