Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

27Jul/120

Celebrities read mean tweets

Celebrities kry baie haat tweets. Ek het self al 'n paar in Justin Bieber se rigting gegooi. Dit is altyd goed as jy net kan lag as mense jou kak gee oor iets. Die video hier onder is van 'n spul celebrities wat "mean tweets" wat aan hulle gerig is lees. Katy Perry is darem 'n mooi dame!

Gooi vir @gevaaalikdotcom gerus jou mean tweets!

Soortgelyke gevaaalikhede:

Die probleem met vrouens armour
Lag al die pad huis toe
Glimlag Donderdag

Posted by Ruan Stix Fourie

Tagged as: Leave a comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers